Email a Friend Share

 ref # 1930

print

R 1 980 000 (117 857 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
2
1
± 1 ha
± 156m2
R 0  / m
R 1700  / m

Property Features
Access Gate

Pragtige A raam huis, netjies met sonkrag

Kleinfontein, ‘n kultuur dorpie slegs 30 minute Oos van Pretoria, met vinnige toegang tot die N4
Hierdie is ‘n A-Raam huis op n plot van 1 hektaar, netjies, goed gelee met palisades aan 2 kante, water word voorsien deur Kleinfontein Watervoorsiening vir 2 x 1000lt tenks. Sonkrag is ge-installeer
Die huis bestaan uit ‘n groot toegeboude stoep met glas skuifdeure, sit-/eetkamer, kombuis met baie ingeboude kaste en ‘n opwas-/waskamer, 2 groot slaapkamers elk met sy eie badkamer.
Daar is ook ‘n buite toilet met wasbak.
Groot 3 slaapkamer onvoltooide Parkhome is ook op die eiendom, die kombuis en badkamer kan deur die nuwe eienaar voltooi word.

  • Hierdie uitstaande eiendom bied die volgende:
  • Oopplan sit-/eetkamer wat uitloop op ‘n sonryke toegeboude stoep met n pragtige uitsig
  • Toegeboude stoep met glas skuifdeure gee ‘n pragtige uitsig maar beskerm teen koue
  • Baie ingeboude hout kaste regdeur die huis en kombuis
  • Kombuis, opwas en waskamer baie gerieflik uiteengesit
  • 2 Slaapkamers met badkamers en-suite en baie ingeboude kaste
  • 1 x Badkamer met Spa bad en stort, 2e badkamer met stort
  • Alhoewel daar Eskom krag is, is daar ook sonpanele vir die geyser.
  • Water word voorsien aan die eiendom
  • Ingesluit by die koop is die volgende:
  • 2 x Dickson grassnyers
  • 7,5 kva kragopwekker
  • 2 x 1000lt Watertenks
  • 3 slaapkamer onvoltooide Parkhome

  • Kontak Living Link Eiendomme vandag en geniet ‘n persoonlike toer van hierdie uitstaande eiendom.
  • Living Link Eiendomme bied u ‘n unieke een stop Eiendomsagentskap opsie, ons hanteer verkope, verhuring en handels transaksies in Pretoria, Gauteng, Cullinan en Rayton area.
  • Living Link Eiendomme bied ondersteuning met die finansiering van-, asook enige ander eiendoms verwante navrae.


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.